a-e-b.org
Head Office
http://www.a-e-b.org/news/head-office
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? Glenvar Nuus Julie-Sept 2016. Goeie more, g. Raag stuur ons net hierdie verkorte nuusbrief om inligting deur te gee van die werk van die Here hier by Glenvar. Ons het 'n lieflike. Hoofkantoor Nuus Apr-Jul 2016. Een Sondag oggend oppad terug van die kerk, het bure ons meegedeel dat een van hul kinders hul rug op God gedraai het en nou die sonde en die wêreld voluit dien. Baie Christen families ken hierdie hartseer. In die woorde van die Here Jesus. Bid, en vir julle...
a-e-b.org
Who is the AEB?
http://www.a-e-b.org/info/who-is-the-aeb
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? Who is the AEB? The Africa Evangelistic Band was formed in 1924 as the outcome of the Evangelistic work of the Misses Garrat and Miss Cameron in South Africa. Many of God’s people were burdened with the spiritual needs of the land; and, after much waiting upon God in prayer, it was decided to consolidate their work by the formation of the AEB, and the establishment of an Advisory Council. Gospel and holiness literature is circulated at Missions and conferences.
a-e-b.org
Wes-Kaap straatwerk uitreike
http://www.a-e-b.org/updates/157-a62d69d0e4b72f6d1e3e0cf5a2ed46db
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? Updates from the field. Die Wes-Kaap Superintendent Hercu Wentzel lei 'n span jongmense elke eerste Vrydag and Saterdag van elke maand in 'n straatwerk uitreik in Stellenbosch. Vir meer inligting, moontlike ondersteuning of medewerking kontak Hercu of Cobie by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Of 072 100 3491. Please join our prayer chain for today, as we pray for.
a-e-b.org
Statment of Belief
http://www.a-e-b.org/info/statment-of-belief
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? 1 In the Scriptures of the Old and New Testament in their original writing as fully inspired of God and accept them as the supreme and final authority for faith and life. 2 In One God, eternally existing in three persons - Father, Son and Holy Ghost. 3 That Jesus Christ, Son of God begotten by the Holy Ghost born of the virgin Mary is true God and true man. 7 In the personal return of the Lord Jesus Christ. 10 In deliverance from sin's power, heart cleansing, and t...
a-e-b.org
Suid Gauteng Nuus Feb 2015
http://www.a-e-b.org/news/districts/260-suid-gauteng-nuus-feb-2015
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? Suid Gauteng Nuus Feb 2015. Die Here gee vir Sy kinders sulke kosbare beloftes sodat ons nooit hoef te vrees nie. Hy is getrou en Sy verlange is dat ons Hom volkome sal vertrou. Hy sal vir ons sorg, gee nie om wat gebeur nie. Nuus uit die veld. Tydens die Springs veldtog kon ek met 'n man wat 'n rein hart begeer het saam bid. Hy het nadat ons gebid het, getuig dat die Here sy hart kom reinig het. Bid vir ons nuwe pelgrims. Ons het die voorreg om drie mans pelgrims ...
a-e-b.org
Noordwes Nuus Maart 2015
http://www.a-e-b.org/news/districts/261-noordwes-nuus-maart-2015
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? Noordwes Nuus Maart 2015. Liewe vriende en belangstellendes. Die afgelope tyd het ek met baie mense gepraat en veel gedink oor die uitdagings wat ons elkeen moet trotseer, en hoe meer ek daaroor dink hoe duideliker het dit vir my geword dat daar een ding is wat ons heeltemal verwaarloos as kinders van die Here GEBED! Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging;. When asked the secret of his spiritual power, Charles Spurgeon said: 'Knee work! Ons het 20-24 J...
a-e-b.org
Events
http://www.a-e-b.org/events
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? Please join our prayer chain for today, as we pray for. Staan op laat ons hier vandaan weg gaan (113A). Protection from the Power of Satan. Assurance of True Salvation. Hartekaart 2 - 3. Your First Mission is Your Family Dont Let Go Of Them. Wat gebeur as n gemeent bid. My Godly Father inlaw Part 2. Satans Servants in Gods Pulpit. 06 'n Geliefde man.
a-e-b.org
GPS Koordinate beskikbaar!
http://www.a-e-b.org/updates/195-gps-koordinate-beskikbaar
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? Updates from the field. Let asb daarop dat ons die GPS Koordinate vir Pennington, Mispa, Betesda, Amana, Hebron en Emmanuel aangebring het by die betrokke distrikte se kontakbesonderhede. Hoop om u by die volgende konferensie in u area te sien! Please join our prayer chain for today, as we pray for.
a-e-b.org
Namibie Nuus Mei-Jun 2015
http://www.a-e-b.org/news/districts/266-namibie-nuus-mei-jun-2015
Pilgrim - Lig vir Lewe. Who is the AEB? Namibie Nuus Mei-Jun 2015. Ons loer gou in om bietjie terugvoer te gee aan al ons getroue voorbidders. Hier is altyd goeie geleenthede in Windhoek. En ons kon die afgelope twee maande openinge waarneem by Windhoek Christian Academy, Investment Cars, CAM Namibia, St Paul’s College, Eagles Christian Academy. Asook die Sondagskool van die NG Moedergemeente. Ons Paaskonferensie 2-5 April te Emmanuel. En sy groep pragtige studente. Van die AEB se Glenvar Bybelkollege.