skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: February 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_02_01_archive.html
Tuesday, February 28, 2006. Die robot, die haardroër en die koihaai. Nadat ons gesmul het aan "Beef Noodles" (hulle naam vir lasagne) en Julia en Nelie 'n nat babahondjie met 'n haardroer beetgekry het, het ons spa scouting gaan doen. Ons kom toe op 'n heerlike en billike spa af met 'n uitsig oor die mistige vallei en ons het in daai water gesit en gemmertee drink tot ons oumenshande gekry het. Die vis is oor 'n meter lank en lyk soos 'n klein haai. Soek vir die grys een regsbo. Posted by lolla @ 9:00 PM.
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: January 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_01_01_archive.html
Saturday, January 21, 2006. Chinese Nuwejaar is om die draai (die 29ste Januarie hierdie jaar om presies te wees), en dit beteken net een ding.vakansie! Mense gee vir mekaar geskenke soos rooi koeverte vol geld, kos en ander lekkernye. Families kom bymekaar en sien kans om 11 ure in 'n verkeersknoop te sit om by 'n plek net 3 ure ver uit te kom. Posted by lolla @ 8:14 AM. Friday, January 20, 2006. Buite my werksplek geneem, so ek vermoed dis dalk een van die onderwyseresse s'n. Posted by lolla @ 12:05 AM.
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: December 2005
http://skemerdonker.blogspot.com/2005_12_01_archive.html
Monday, December 26, 2005. My student se boklam en ander observasies. Klein muisies met groot ore. Noddy (ek sien 'n naamverandering in sy toekoms). Hanslam se kind het spesiaal aangetrek vir die geleentheid. Posted by lolla @ 3:41 PM. Saturday, December 24, 2005. My kersboodskap is hier. Posted by lolla @ 12:07 PM. Thursday, December 22, 2005. Posted by lolla @ 10:13 PM. In my soeke na 'n breipatroon vir 'n mus het ek op die volgende afgekom. Raai asseblief wat dit is. Posted by lolla @ 7:48 AM. Eers 'n...
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: November 2005
http://skemerdonker.blogspot.com/2005_11_01_archive.html
Wednesday, November 30, 2005. O aarde dit bewe. Ek is vanoggend weereens wakker geskud deur my bed wat heen en weer wieg (my matras is op die grond), en al waaraan ek kon dink is dat my wekker eers oor 16 minute sou afgaan en ek nog kon slaap. Ek is deesdae so gedesentiseer oor aardbewings dat ek nie eers meer vir die naaste deurkosyn hardloop nie, maar eerder wonder of mens toilet toe kan gaan terwyl daar 'n aardbewing aan die gang is. Posted by lolla @ 7:53 AM. Thursday, November 24, 2005. Die groepie ...
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: April 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_04_01_archive.html
Wednesday, April 26, 2006. N Voorsmakie (of is dit nou voolsmakie? Aangesien ek 'n deel van my kamera se koord in die hotelkamer vergeet het, en die gaping tussen Chinees en Engels net te groot is om dit terug in my hande te kan verduidelik, moet julle maar eers tevrede wees met hierdie paar foto's. Die god van die vissermanne. Huisie by die see. Die daaglikse wag vir die vullislorrie. Posted by lolla @ 7:20 AM. Wednesday, April 19, 2006. Posted by lolla @ 8:22 PM. Monday, April 10, 2006. Was die dorpie ...
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: August 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_08_01_archive.html
Tuesday, August 01, 2006. Hamba kahle fika futi, Taiwan! Posted by lolla @ 7:40 AM. Jozi, South Africa. View my complete profile. Hamba kahle fika futi, Taiwan! In tye soos hierdie . Juliemaand is weer tifoonmaand van die more tot di. N Plekkie onder die son.
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: June 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_06_01_archive.html
Friday, June 23, 2006. Sarah, Bart en Sunhee se voorkop. Nelie luister aandagtig. Julia kry so lekker, haar oë is skoon toe. Koot wonder wat hy volgende sal eet- bloukaas of mosterd? Posted by lolla @ 7:10 AM. Sunday, June 18, 2006. Engelse dorings in die vlees (soos veral deur Noord-Amerikaners en wannabe Yanks misbruik). Op BoingBoing.net gesien). My ma het my altyd vertel hoe kommin en lelik dit vir haar klink, so ek het dit nooit durf sê nie. Die weergawes is eindeloos: O ma gah, O my gob, Oh my got.
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: March 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_03_01_archive.html
Tuesday, March 28, 2006. Hoe weet mens die lente is uiteindelik hier? Die eerste rys is geplant. Die kosmos skiet in 'n vaal veldjie op. En ek lyk elke dag soos 'n tent gekruis met 'n ninja as ek werk toe ry. Posted by lolla @ 11:26 PM. Sunday, March 26, 2006. Skokkend (Nie vir sensitiewe lesers nie! A reader from Mainland China called the. Lees die res van die artikel hier. Posted by lolla @ 6:44 PM. Tuesday, March 14, 2006. Dis wat die mense op hierdie eiland van praat as hulle na China verwys. Gro...
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: July 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_07_01_archive.html
Friday, July 28, 2006. Dit het gewerk vir die hitte, maar die hoofpyn het eers verdwyn toe ek my eie boereraat gebruik het, 'n lekker warm koppie koffie. Posted by lolla @ 7:22 AM. Thursday, July 13, 2006. In tye soos hierdie . Moet jy die regte sambreel hê. Posted by lolla @ 8:45 PM. Wednesday, July 12, 2006. Juliemaand is weer tifoonmaand van die more tot die aand (gesing op die wysie van "Oktobermaand is weer suiwelmaand"). Posted by lolla @ 8:15 AM. Monday, July 10, 2006. N Plekkie onder die son.