karinsegriffels.blogspot.com
KarinseGriffels: January 2014
http://karinsegriffels.blogspot.com/2014_01_01_archive.html
Ou Lady, Blompot - After Bleddie All. As 'n volwaardige skrywer beskou ek my nou allermins, eerder as 'n ongereelde tjommelende griffelaar. 'n Gedagte begin in my kop rond te dwarrel en as die suid-oos, wat rerig woes kan waai hier in die Weskaap, dit nie totaal in sy glory waai nie, dan kan hierdie gedagte vir lank hier in my onderbewussyn rondskarrel. Nou ja, soos liewe Ma sou gesê het as sy nie geweet het wat om te sê wanneer sy nie saamstem nie maar ook nie eintlik weet wat om te sê nie: 'nottendêm!
karinsegriffels.blogspot.com
KarinseGriffels: Saggies bemoerd!
http://karinsegriffels.blogspot.com/2011/08/vrydag-en-moerig.html
Ek gee op - want grootword bly hul blykbaar ontwyk en bedekte beledigings en agterhandse komplimente is iets waarin hul honeurs in ontvang het. Tannie Topsy Venter het eendag vir Nataniël gesê (nadat hy die vierde bakkie van haar malvapoeding bestel het) - "hier kind" - met voorskoot aan en 'n hele skottel vol malvapoeding in haar uitgestrekte hande aan hom "kry dit nou uit jou sisteem uit". Laat ek van my frustrasie hier uit my sisteem kry teenoor die siele wat hulp nodig het in sekere situasies: .
karinsegriffels.blogspot.com
KarinseGriffels: Uiteindelike Diagnose - Driepunthartsindroom
http://karinsegriffels.blogspot.com/2013/03/uiteindelike-diagnose.html
Uiteindelike Diagnose - Driepunthartsindroom. Uiteindelik is ek gediagnoseer vir 'n probleem wat bykans 33 jaar gelede posgevat het. Driepunthart met Doefsindroom. Dit het skuins na middernag in die middel van die Kaapse winter begin. Aanvanklik was dit slegs 'n klein onsigbare bultjie wat aan die punt van my hart ontwikkel het. Die ding is, na. Hierdie punt sy opwagting gemaak het, was dit asof die punt maar altyd daar was, en asof ek nooit eens daarvan bewus was nie. Na 'n kort rukkie het hartsepunt2.
karinsegriffels.blogspot.com
KarinseGriffels: Hierdie hande van my - van Kleilatgooi tot Gunskiet
http://karinsegriffels.blogspot.com/2013/02/hierdie-hande-van-my-van-kleilatgooi.html
Hierdie hande van my - van Kleilatgooi tot Gunskiet. Een van die min kiekies waar my hande olraaiterig lyk - dalk omdat ek dit so bietjie fuzzy gemaak het. Sedertdien veel meer plooie en kreukels,nie net op my hande nie. Hierdie hande wat styf aan Ma s'n vasgehou het as ons vroegoggend die Kaapse trein gevat het om vir Ouma te gaan kuier. Hierdie hande wat die piesangs geneem het van die smous wat sing 'ten-vir-n-rênd-merrim, t. Hierdie hande van my - in uitgeputte oorstelptgeid bewerig uitgestrek in die...
karinsegriffels.blogspot.com
KarinseGriffels: KarinseGriffels: Sal jy saam met my in die Sproeier dans?
http://karinsegriffels.blogspot.com/2013/04/karinsegriffels-sal-jy-saam-met-my-in.html
KarinseGriffels: Sal jy saam met my in die Sproeier dans? KarinseGriffels: Sal jy saam met my in die Sproeier dans? Kom ons dans in die sproeier Soms verlang ek na 'n kleintyd wat ek al van vergeet het Verlang ek na kinderlike kaalvoet onsku. Los vir my 'n griffeltjie . ek's mal oor briefies ;). Subscribe to: Post Comments (Atom). Ook nou op Wordpress. Somerset West, Cape Town, South Africa. View my complete profile. Volg my op Facebook. So bly jy's hier. Volg gerus die blog. Kry Griffels per Epos.
thespothair.blogspot.com
thespothair: Ontmoet Nerine Louw. Ons Skoonheids Terapeut.
http://thespothair.blogspot.com/2009/06/elzaan-nael-en-skoonheidsdeskundige.html
The Spot International Hair and Beauty. We'd love you to join us on Facebook. Tuesday, June 16, 2009. Ontmoet Nerine Louw. Ons Skoonheids Terapeut. Nerine is 'n Skoonheids Terapeut met baie ondervinding. Sy doen Environ Facials en hul Chemical Peels. Sy doen Sport Massering en Aromatherapy Massering, sy werk met Bio Sculpture Gel vir naels. Doen ook Lash Extentions en Permanente Grimering. Kom besoek haar gerus by The Spot International Hair and Beauty, 021 851-2876. Subscribe to: Post Comments (Atom).
thespothair.blogspot.com
thespothair: September 2011
http://thespothair.blogspot.com/2011_09_01_archive.html
The Spot International Hair and Beauty. We'd love you to join us on Facebook. Thursday, September 1, 2011. Wella Professional Care Range Now available at The Spot. Wella Professionals Care Range is more than just shampooing, it's all about caring for your hair. Express your true style with these high performance care and styling ranges from Wella.Discover a hair care experience that cares for, protects and styles every hair type. Get all your styling products from us. Subscribe to: Posts (Atom). Ons outy...
thespothair.blogspot.com
thespothair: Ons kry komplimente!
http://thespothair.blogspot.com/2010/07/ons-kry-komplimente.html
The Spot International Hair and Beauty. We'd love you to join us on Facebook. Tuesday, June 16, 2009. Dis altyd lekker om 'n kompliment te ontvang. N Kompliment is soos om onverwags 'n blom van iemand te kry,. N selfuitgesoekte, handgeplukte ene uit die tuin,. Soos kamferfoelie op 'n vars lente oggend. Wat jou jouself laat verloor in daardie bekende reuk. En jou in 'n lekker sitstoel laat sink met 'n koppie koffie. Met die kamferfoelieblommetjie langsaan op die skinkbordjie . Baie, baie dankie ;). Yeolan...