bellamag.co.za
Mans | BELLA
http://bellamag.co.za/category/mans
Kos & Wyn. Francois Hougaard – Rebel-boerseun en softie. Hy lyk so taai soos ’n ratel. Maar, bieg die vroue in sy lewe, hy is eintlik ’n softie. Voeg dié eienskap by sy looks en lyf en Francois Hougaard het alles wat ’n vrou se hart begeer! Geskenk-idees vir Vadersdag …. Vadersdag is meer as net ’n winkeleienaar scam om geld te maak! Dit is ’n spesiale dag vir daardie spesiale man in jou lewe wat van dag een af jou hero is. Lees meer. Die geheim agter ‘n mooi lyf. Só lyk Neels v. Jaarsveld se dieet.
bellamag.co.za
Quickie Met … | BELLA
http://bellamag.co.za/category/my-leefstyl/quickie-met
Kos & Wyn. Quickie met … Gennaro Bonafedo. Die feit dat hy MONSTER se brand ambassodor is, pas goed by hierdie aantreklike renjaer se avontuurlustige persoonlikheid. Ons het besluit om meer uit te vind oor die man agter dié gevaarlike sportsoort. Lees meer. Quickie met … Johan Cronje. Hy is een van die vinnigste manne in die land en dan nog heel sag op die oog daarby, maar eintlik weet ons baie min van hierdie blondekop atleet. BELLA het van naderby gaan kennis maak. Lees meer. Terug na bo ↑.
bellamag.co.za
Gesondheid | BELLA
http://bellamag.co.za/category/gesondheid
Kos & Wyn. Die meeste gesonde eetplanne beveel slaai aan as die perfekte dieetkos wat die sentimeters om jou middel sal laat wegsmelt. Maar is slaai regtig goed vir jou gesondheid, en maak dit regtig maer? Die Nutritional Facts op kosverpakkings kan jou help om te onderskei tussen goeie en slegte koolhidrate. Maar hoe weet mens wat al die bestanddele beteken? Terug na bo ↑. Die fliek wat jou sal laat skaterlag en huil terselfde tyd. Voorsmakie van nóg 'n. Rinél Day se splinternuwe musiek video.
bellamag.co.za
Mode | BELLA
http://bellamag.co.za/category/mode
Kos & Wyn. Die wêreldbekende mode-ontwerper, kunstenaar en fotograaf, Karl Lagerfeld, het pas sy splinternuwe His and Hers parfuum-reeks aan die wêreld bekend gestel. Edgars gaan net al hoe groter en groter met mode. Buiten vir al die internasionale brands waarvoor Edgars plek gemaak het op hulle rakke, ondersteun hulle ook die plaaslike modebedryf as borg vir die Suid-Afrikaanse modeweek. Terug na bo ↑. Die fliek wat jou sal laat skaterlag en huil terselfde tyd. Voorsmakie van nóg 'n. Terug na bo ↑.
bellamag.co.za
Single-Wees | BELLA
http://bellamag.co.za/category/single-wees
Kos & Wyn. Magnete en oil paintings …. Daar is baie goed in die lewe wat ek nie verstaan nie, maar iets wat my verstand te bowe gaan is die liefde. En ek is seker ek is nie alleen nie . . Lees meer. Die S-woord wat almal vermy …. Girls, julle kan maar sê net wat julle wil. Ons dink ook baie aan seks. Dalk nie heeltemal so baie, of op dieselfde manier as die manlike geslag nie, maar dink en droom doen ons mos goed . . Lees meer. Valentine, Schmalentine…. Wit, swart en grys areas…. Terug na bo ↑.
bellamag.co.za
Skoonheid | BELLA
http://bellamag.co.za/category/skoonheid
Kos & Wyn. Die BELLA-span het skoonheidsredakteur, Gerinda Jooste, gehelp om vir jou al die beste skoonheidswenke bymekaar te maak sodat jy die mooiste en beste jy kan wees, elke dag. Rolene Strauss is Sondagaand aangewys as die nuwe Mej. SA vir 2014. Beeldskoon en slim is sy vir seker, maar niks sal ooit haar familie, passie en liefde vir haar ma se oxtail en stampmielies kan vervang nie. Wat is die verskil tussen botox en fillers? Werk dit regtig en hoe veilig is dit? Terug na bo ↑. Terug na bo ↑.
bellamag.co.za
Dekor | BELLA
http://bellamag.co.za/category/dekor
Kos & Wyn. Lyk jou stoep vaal en dood nes die winter? Omskep jou stoep-area in ’n Griekse oase met hierdie handige wenke. Het jy ’n prentjie in jou kop van jou droom huis? Of dink jy en manlief dalk daaraan om julle eie plekkie te bou? Maak dan seker jy maak ’n draai by hierdie jaar se Home Design Expo. Paasfees is 'n tyd wat jy saam met familie vier met heerlike kos. Anders as 'n Kersfeestafel is die dek van 'n Paasfeestafel bietjie meer uitdagend. NetFlorist deel met ons 'n paar idees.
bellamag.co.za
Seks | BELLA
http://bellamag.co.za/category/seks
Kos & Wyn. Wat verwag jy vir spesiale geleenthede. ’n Romantiese ete, boks sjokolade of dalk ’n bos blomme? Dis miskien die idee wat tel maar, let’s face it, jy’t eintlik iets heeltemal anders in gedagte! Dit is nou maar so. wanneer commitment by die voordeur instap, sluip passie gewoonlik by die agterdeur uit. Hoe dan gemaak as julle as couple nie meer daardie connection voel nie. Ons wys jou hoe om julle sekslewe weer vuur en vlam te maak! Terug na bo ↑. Voorsmakie van nóg 'n. Covergirl agter die skerms.
bellamag.co.za
Kinders | BELLA
http://bellamag.co.za/category/kinders
Kos & Wyn. Ja, dóén-dinge is goed vir ’n kind se selfbeeld, maar sukkel jou bloedjie om asem te haal onder al die druk en aktiwiteite? Maak seker die redes vir jou kind se chock-a-block dagboek is regverdig. Jy tel die slapies af voor Sus se geboorte want jy weet sy gaan jou lewe verander. Inderdaad. Dit is hoekom jy die beste moet maak van daai laaste dae voor jy die titel van Mamma bykry. Hoe moet jy as ma dit hanteer? Dié vyf boeke maak dinge egter makliker. Terug na bo ↑. Voorsmakie van nóg 'n.