kleinkittie.wordpress.com
Hierdie hande van my | KleinKittie (alias Karinsegriffels)
https://kleinkittie.wordpress.com/2015/01/12/hierdie-hande-van-my
Hierdie hande van my. Januarie 12, 2015. Februarie 1, 2015. Theuns Jordaan se growwe gerasperde stem koer die woorde ‘Die twee hande van my’. Dit het my laat kyk en dink oor my eie hande wat ek tog so vanselfsprekend aanvaar. Hierdie hande van my wat styf aan Ma s’n vasgehou het as ons vroegoggend in die Kaapsewinter die Kaapsetrein gevat het om vir Ouma te gaan kuier. Hierdie hande wat die piesangs geneem het van die tandlose smous wat sing ‘ten-vir-n-rênd-merrim, t. Hierdie hande van my – in uitg...
diesonsalweerskyn.wordpress.com
September 2016 – dieSonSalWeerSkyn
https://diesonsalweerskyn.wordpress.com/2016/09
Tyd gaan so verskriklik vinnig verby. Soms is ek bly, maar ander tye wens ek tyd kan vries. Net een keer stilstaan. Natuurlik die goeie tye. Dis jammer dat alles tot ‘n einde kom. Ek sien gewoonlik so uit na iets, en wanneer dit daar is, geniet ek wel die tye, maar in my agterkop … Continue reading Vicious circle. September 29, 2016. Die lewe is ook ‘n fantasie. September 26, 2016. September 15, 2016. Met al die stress van vandag se lewe dink ek baie mense probeer om dinge te kry wat stress verlig. E...
diesonsalweerskyn.wordpress.com
Dis kalm voor die storm – dieSonSalWeerSkyn
https://diesonsalweerskyn.wordpress.com/2016/10/25/dis-kalm-voor-die-storm
Dis kalm voor die storm. Ek is lief vir die stilte voor die storm. Dan is daar die stilte voor my eie storm. Die storm van die dag wat voorlê. Die besige verkeer oppad werk toe, die mense wat om jou loop en skreeu. Die geraas was jy die hele dag om jou moet hoor en geen ander keuse het as om vir dit te luister nie. Hierdie storm kan jy ook voel kom. Hierdie oomblikke gebeur ook te min maar wanneer dit wel met jou gebeur, moet jy dit ook waardeer. Ja, ek is verseker lief vir die stilte voor die storm.
diesonsalweerskyn.wordpress.com
dieSonSalWeerSkyn – Page 2 – sonder twyfel
https://diesonsalweerskyn.wordpress.com/page/2
Ek dink ek het ‘n probleem met woede. En ek dink dis ‘n addiction. Jy sien, wanneer jy kwaad raak skei jou brein adrenalien af. Dit voed jou ego. Elke keer as ek ‘n vloermoer of ‘n ding gooi, is dit soos kos wat ek my brein gee sonder dat ek eers bewus is daarvan. … Continue reading so ietwat kwaad. December 8, 2016. Daars blykbaar ‘n verskil tussen ‘n restructure en ‘n re-organisation . Die een het te doen met geld jy sien. Vat jou … Continue reading Strawberry smoothie anyone? December 3, 2016. Ek dink...
kleinkittie.wordpress.com
KleinKitti | KleinKittie (alias Karinsegriffels)
https://kleinkittie.wordpress.com/author/kleinkittie
Blymoedige Bettie se Dubbelsinnige Dose. Oktober 15, 2016. Briewe is ‘n wonderlike ding, is dit nie? N Ruk gelede kom ek af op ‘n skrywery tussen my en ‘n vriendin. Ek was nogal aangedaan dat Blymoedige Bettie die vrymoedigheid g. Bron: Blymoedige Bettie se Dubbelsinnige Dose. Oktober 9, 2016. Oktober 9, 2016. Daughters are so different to sons. And their pinkies are such powerful manipulative little weapons. Another story for another day). My sewing skills have been in the closet for quite a while.
kleinkittie.wordpress.com
Die jongetjie het sy net so gelos by sy bliksemse pa Mevrou | KleinKittie (alias Karinsegriffels)
https://kleinkittie.wordpress.com/2015/06/22/die-jongetjie-het-sy-net-so-gelos-by-sy-bliksemse-pa-mevrou/comment-page-1
Die jongetjie het sy net so gelos by sy bliksemse pa Mevrou. Junie 22, 2015. Junie 24, 2015. 8216;Mevrou, ons vrouens is darem sterk weet Mevrou’, sê sy vanoggend terwyl sy ‘n beker koffie vir my aangee. Ek kyk traag op van die skerm – maar sy gaan ongestoord voort asof sy weet ek sal luister. So by die derde sin kyk ek tog op en begin die draad van die storie te volg. Wat gaan van my word, Ma? En die baby, Ma? En my jongetjie by die dronkgat useless bliksem, Ma? 8220;En weet Mevrou, hul sê toe toemaar a...
kleinkittie.wordpress.com
Is WordPress die moeite werd? | KleinKittie (alias Karinsegriffels)
https://kleinkittie.wordpress.com/2015/05/01/is-wordpress-die-moeite-werd
Is WordPress die moeite werd? Mei 1, 2015. Mei 1, 2015. Ek het ‘n rukkie terug gedink ek moet dalk oorskakel vanaf Blogspot na WordPress toe. Maar dit voel so of ek laat aangekom het en die hele paartie gemis het. En ek pik hier en daar soos ‘n hoender wat uit haar hok gehaal is, geblinddoek is en nie weet waar die kosbakke is nie. Ek sukkel en stoei om als lekker te organiseer en na iets te laat lyk en ook om blogs te vind wat met my ‘praat’ en wat nie airy fairy is nie. Mei 1, 2015 om 4:49 nm. Gaan loe...
kleinkittie.wordpress.com
WordPress – vreugdes en frustrasies | KleinKittie (alias Karinsegriffels)
https://kleinkittie.wordpress.com/2015/05/04/wordpress-vreugdes-en-frustrasies
WordPress – vreugdes en frustrasies. Mei 4, 2015. Kat en ek is steeds hier. Gister was daar vreeslike benoude oomblikke toe ons besluit het om van karinsegriffels te verander na KleinKitti. Toe ons sit en deur die blogs blaai, kom ons af op ‘n riskante blog –. Aanbeveel was op ‘n ander blog. En die naam gee dit glad nie weg nie. Kat en ek het ons asvaal geskrik vir die kaalkoejawels en groot tiete. So hy help kyk met bril dat ek nou nie weer droogmaak nie. Bedinges of te not – OuKitti se KleinKitti.