wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: Goodbey my lover...
http://wimpievds.blogspot.com/2009/01/goodbey-my-lover.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Thursday, January 29, 2009. Did I disappoint you or let you down? Should I be feeling guilty or let the judges frown? Cause I saw the end before we'd begun,. Yes I saw you were blinded and I knew I had won. So I took what's mine by eternal right. Took your soul out into the night. It may be over but it won't stop there,. I am here for you if you'd only care. You touched my heart you touched my soul. You changed my life and all my goals. And love is blind and that I knew when,.
wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: Die Facebook geval...
http://wimpievds.blogspot.com/2009/02/die-facebook-geval.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Friday, February 6, 2009. So 'n effense hartseer dag vir my vanmore want as jy nog by my blog ingaan onder www.wimpievds.blogspot.com sal jy nog hierdie kan lees maar as jy reeds www.wimpie.co.za gebruik sal jy hierdie mis en sou jy gesien het my nuwe blog is tans onder konstruksie. Hierdie blog sal bly voortbestaan as 'n getuie van my lewe die afgelope paar jaar, dankie dat jy dit met my gedeel het en genoeg belang gestel het om te wil hoor wat ek se. N Jong man pleeg gister se...
wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: Idols en die web!
http://wimpievds.blogspot.com/2009/02/idols-en-die-web.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Thursday, February 5, 2009. Idols en die web! Die in die mode ding om te doen, is om die beoordeellaars van Idols te kritiseer, en ek is geneig om ook af en toe nie met hulle saam te stem nie maar. Ek verstaan. as iemand wat self in die musiekbedryf is. dat dit soms nodig is om mense se drome te verpletter sodat daardie mense kan aangaan met hulle lewens. Sy is egter geneig om op 'n persoonlike vendetta te gaan wanneer die res van die land nie saam met haar stem nie. onthou ...
wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: Die lewe...
http://wimpievds.blogspot.com/2009/01/die-lewe.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Monday, January 26, 2009. N Mens moet vashou as die karretjie van jou jaar afskop soos myne gedoen het in 2009! Laat ek sommer uit die staanspoor se daar is niks lekker daaraan nie, die nice ding as jou jaar so begin is dat dit kwalik kan slegter gaan. Ek is nie iemand wat sommer net opgee nie en die enigste manier om bo uit te kom is om aan te hou, op te staan en weer te probeer. Dit het iets uit te make met 'n nuwe lewe. 'n nuwe look. Wimpie van der Sandt. Wimpie van der Sandt.
wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: Goed wat jy aan dink as jy nie kan slaap nie
http://wimpievds.blogspot.com/2009/02/goed-wat-jy-aan-dink-as-jy-nie-kan.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Tuesday, February 3, 2009. Goed wat jy aan dink as jy nie kan slaap nie. Ek het nou twee dae nie geblog nie. daar was 'n rede daarvoor. Slaaploosheid, wanneer jy so moeg is jy kan jou oe nie oophou nie en jy weet dat jy 'n plan moet maak maar jy kan net nie. Wel gisteraand het ek genoeg gehad en hier teen 22h45 bel ek 'n pel van my vir 'n slaappil. Hy het ongelukkig net 15mg. pille, blykbaar is dit nogal ster, dis reg whatever werk! Toe ek gister gaan kyk is daar niks nuut op di...
wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: MY BLOG HET GESKUIF NA WWW.WIMPIE.CO.ZA
http://wimpievds.blogspot.com/2009/02/my-blog-het-geskuif-na-wwwwimpiecoza.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Sunday, February 8, 2009. MY BLOG HET GESKUIF NA WWW.WIMPIE.CO.ZA. My nuwe Blog is by www.wimpie.co.za. Wimpie van der Sandt. Subscribe to: Post Comments (Atom). Wimpie van der Sandt. Wat dink jy van transformasie (kwota's) in Suid-Afrikaanse sport? Kliek hier vir die beste Sport, Safari en Jag toere na Suid-Afrika met Oudehuis Toere! VAT JOU GOED EN TREK - LEON SCHUSTER. HOU MY VAS - JOE F. DRIE PIKKEWYNE - JAKKIE LOUW. HOKAAI STOP DIE LORRIE - RAY DYLAN. Jy moet dit sien!
wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: Dankie vir Maandag...
http://wimpievds.blogspot.com/2009/01/dankie-vir-maandag.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Monday, January 26, 2009. As jy 'n naweek soos myne agter die rug het dan is jy sommer bly as Maandagoggend aanbreek. Die berig oor die maskermanne het toen nie die naweek in die pers verskyn nie, ek verneem dit sal nou volgende naweek wees aangesien die Jurie Els storie botoon gevoer het in die koerant gister. Ek plaas vir jou die onderhoud en die foto so ons scoop so bietjie die koerant vandag:. 1 Hoe het jy by die gemaskerde spul betrokke geraak? 7 Hoe lyk hulle maskers?
wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: Tyd staan nie stil nie
http://wimpievds.blogspot.com/2009/02/tyd-staan-nie-stil-nie.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Wednesday, February 4, 2009. Tyd staan nie stil nie. Mense kan soms wreed wees met mense en jou lewe kan in 'n oogwink verander. N Mens se eerste reaksie wanneer jy seerkry is selfverdediging en dit kan in baie forme manifesteer. Ek self kan daai magtelose gevoel van blindelingse woede, dis meer magteloosheid as woede want jy weet maak nie saak wat jy se nie dit gaan verkeerd geinterpreteer word. So gaan die liedjie.en dis die waarheid. Die beste manier van vergeet is om die bul...
wimpievds.blogspot.com
Die Lewe, Mense en Dinge: ...
http://wimpievds.blogspot.com/2009/01/blog-post_28.html
Die Lewe, Mense en Dinge. Wednesday, January 28, 2009. Gister die eerste van Raymond Ray se nuwe tracks gehoor. dit klink baie goed en ek is baie opgewonde. Ek is besig om myself reg te maak vir 'n klein besigheidstrippie of Durban toe vir 'n dag, lyk my dit sal oor die naweek moet wees. My gemoedstoestand is bietjie soos die weer. reenerig hehehe, maar nou ja so is die lewe. Wimpie van der Sandt. Subscribe to: Post Comments (Atom). Wimpie van der Sandt. VAT JOU GOED EN TREK - LEON SCHUSTER. Pirates of t...