laerskooldeaar.co.za laerskooldeaar.co.za

laerskooldeaar.co.za

Laerskool De Aar

Die waterstroom van opvoeding in die Karoo!

http://laerskooldeaar.co.za/

WEBSITE DETAILS
SEO
PAGES
SIMILAR SITES

TRAFFIC RANK FOR LAERSKOOLDEAAR.CO.ZA

TODAY'S RATING

>1,000,000

TRAFFIC RANK - AVERAGE PER MONTH

BEST MONTH

December

AVERAGE PER DAY Of THE WEEK

HIGHEST TRAFFIC ON

Saturday

TRAFFIC BY CITY

CUSTOMER REVIEWS

Average Rating: 4.9 out of 5 with 7 reviews
5 star
6
4 star
1
3 star
0
2 star
0
1 star
0

Hey there! Start your review of laerskooldeaar.co.za

AVERAGE USER RATING

Write a Review

WEBSITE PREVIEW

Desktop Preview Tablet Preview Mobile Preview

LOAD TIME

1.6 seconds

FAVICON PREVIEW

  • laerskooldeaar.co.za

    16x16

  • laerskooldeaar.co.za

    32x32

CONTACTS AT LAERSKOOLDEAAR.CO.ZA

Login

TO VIEW CONTACTS

Remove Contacts

FOR PRIVACY ISSUES

CONTENT

SCORE

6.2

PAGE TITLE
Laerskool De Aar | laerskooldeaar.co.za Reviews
<META>
DESCRIPTION
Die waterstroom van opvoeding in die Karoo!
<META>
KEYWORDS
1 laerskool
2 de aar
3
4 coupons
5 reviews
6 scam
7 fraud
8 hoax
9 genuine
10 deals
CONTENT
Page content here
KEYWORDS ON
PAGE
laerskool de aar,toggle navigation,tuis,skool,geskiedenis,erekode,visie and missie,waardesisteem,fasiliteite,fondsinsamelings,hoof,personeel,bestuursliggaam,skoolleiers,buitemuurs,kulturele aktiwiteite,sport aktiwiteite,pretdae,opvoedkundige toere,koshuis
SERVER
Apache
CONTENT-TYPE
utf-8
GOOGLE PREVIEW

Laerskool De Aar | laerskooldeaar.co.za Reviews

https://laerskooldeaar.co.za

Die waterstroom van opvoeding in die Karoo!

INTERNAL PAGES

laerskooldeaar.co.za laerskooldeaar.co.za
1

Laerskool De Aar se visie en missie

http://www.laerskooldeaar.co.za/visie-missie

D · A · P · S. Ons is 'n parallelmedium skool met Afrikaans en Engels as onderrigtaal. Alle leerders by Laerskool De Aar word op 'n voortreflike wyse onderrig, opgevoed en met Christelike waardes toegerus sodat hulle eendag elkeen as 'n gebalanseerde volwassene 'n menswaardige bestaan in die samelewing kan voer. Laerskool De Aar sal poog. Om 'n hoë standaard van onderrig te handhaaf sodat leerders akademies tot hul volle potensiaal kan ontwikkel. Om elke opvoeder in staat te stel om die professionaliteit...

2

Fondsinsamelings by Laerskool de Aar

http://www.laerskooldeaar.co.za/fondsinsamelings

D · A · P · S. Laerskool De Aar hou elke jaar twee groot fondsinsamelings naamlik 'n marathon en 'n vleisprojek. Met die marathon word leerlinge geborg om binne een uur soveel as moontlik kere om die atletiekbaan te draf of stap. Dit is 'n heerlike gesinsaand en ouers neem ook graag deel. Met die vleisprojek word kaartjies verkoop en die wenners wen van die lekkerste Karoolam en wildsbiltong. In 2014 het die skool die projek landswys geloods en enige iemand kan deel wees van die fondsinsameling.

3

Laerskool de Aar se waardesisteem

http://www.laerskooldeaar.co.za/waardesisteem

D · A · P · S. Laerskool De Aar handhaaf ‘n Christelike lewensbeskouing gebasseer op die volgende waardes: geloof, respek, integriteit, dissipline, eerlikheid en sportmanskap. Die waardes word gesimboliseer deur verskillende vlae wat weekliks tydens saalopening, sowel as op die weeklikse omsendbrief bespreek en uitgestal word. Die skool se gange is ook versier deur draadornamente wat die verskillende waardes uitbeeld. Op die onderstaande foto wys ons skoolprefekte die waarde vlae:. Volg ons op Twitter.

4

Laerskool de Aar se bestuursliggaam

http://www.laerskooldeaar.co.za/bestuursliggaam

D · A · P · S. Wat is die skool se bestuursliggaam? Die bestuurliggaam se taak is om te verseker dat Laerskool De Aar glad en doeltreffend verloop. Die demokraties-verkose bestuursliggaam is van kritiese belang. Om gehalte onderwys te verseker;. Om goeie bestuur te verseker;. Om te verseker dat Laerskool De Aar dien aan die belange van die gemeenskap en voldoen aan die verwagtinge van die ouers;. Om te help in die verspreiding van die koste van onderwys oor die ouers en die gemeenskap as 'n geheel;.

5

Laerskool de Aar se koshuisgeriewe

http://www.laerskooldeaar.co.za/koshuis

D · A · P · S. Laerskool De Aar se plaaskinders word gehuisves in Huis Sterrie Marais. Dit is 'n goed versorgde koshuis op dieselfde terrein as die skool. Die personeel gee regtig om vir die kinders, hulle eet lekker en bly en slaap gerieflik. Superintendent / Hoof v. HSDA. Mev Michelle van Zyl. Volg ons op Twitter. Click here for English version. Middot; Teken in. Kopiereg 2015-2016, Laerskool De Aar · Alle regte word voorbehou. Webwerf ontwikkeling deur Connecd. Ek het nog nie 'n Connecd ID nie.

UPGRADE TO PREMIUM TO VIEW 13 MORE

TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE

18

SOCIAL ENGAGEMENT



OTHER SITES

laerskoolbroederstroom.co.za laerskoolbroederstroom.co.za

Laerskool Broederstroom – Die regte skool vir al die regte redes !

Finansies & Bus. Visie, Missie en Waardes. STEL U BELANG OM U KIND IN TE SKRYF? Welkom op Laerskool Broederstroom se Webwerf! Laerskool Broederstroom bestaan reeds vanaf 1881 en het ‘n ryke geskiedenis. Die huidige skoolterrein te Flora Park is gedurende 1 Januarie 1987 in gebruik geneem. Die skoolgetalle het vanaf 103 in 1987 gegroei tot 317 tot op datum. Wat maak Broedies uniek? Ons val onder Gauteng Onderwysdepartement. N Baie hoë premie word geplaas op ‘n gebalanseerde lewenswyse.

laerskoolburgersdorp.za.net laerskoolburgersdorp.za.net

Laerskool Burgersdorp

Kuns & Kultuur. Het by Laerskool Burgersdorp aangesluit as faktotum. Baie welkom in ons midde! Het ook nuut by ons aangesluit – sy sal vanaf die 2de kwartaal by mev Greeff oorneem. Baie welkom! Vir 40 graad 1’s het die langverwagte dag van die “groot” skool uiteindelik aangebreek! Splinternuwe skoene, skoolrok, hemp, broek (wat hier en daar nog bietjie groot is), hare netjies, blink ogies, het hulle “aangemeld vir diens”! Tydens die Somerfees is daar ‘n tennistoernooi gehou. Daar was 5 seunspanne en ...

laerskoolcalvinia.co.za laerskoolcalvinia.co.za

Welkom by Laerskool Calvinia

Posbus 268 Calvinia 8190. Welkom by Laerskool Calvinia! N Skool in die hartjie van die Hantam - Strewe na die hoogste! Mnr H du Toit. Me M du Toit. Baie geluk aan hierdie persone en baie sterkte met jul werksaamhede. Mev Elize Engelbrecht - Skoolbestuurder. Om die opvoeding en norme van die leerders, leerkragte en ouers maksimaal op te hef dat die skool as 'n simbool van gehalte en trots gesien sal word. Baie dankie aan ons borge! REPUBLIC OF RUSTICA TENTS. HUGO VAN NIEKERK JNR (PAARL). Die kwartaal spoe...

laerskoolconcordia.co.za laerskoolconcordia.co.za

Home

Die skool wat n verskil maak in jou kind se lewe. Die skool waar elke leerder iemand is. Die skool vir die kind, nie die kind vir die skool nie. Ons strewe na n Missie wat:. Die Hemelse Vader bo alles eer. Trots is op sy/haar skool met al sy tradisies en gebruike gebalanseerd, betrokke is en so goed as moontlik presteer. N Netjiese, gedissiplineerde, gemotiveerde, hoflike en verantwoordelike leerder is. Gesag aanvaar en ons Naskool in alle opsigte eerbiedig. Die distrik bestaan uit 40 skole.

laerskooldalview.co.za laerskooldalview.co.za

laerskooldalview.co.za - This domain may be for sale!

Laerskooldalview.co.za has been informing visitors about topics such as Dalview, Primary School Uniform and Skool. Join thousands of satisfied visitors who discovered Primary School Teacher Salary, Primary School and School Fees. This domain may be for sale!

laerskooldeaar.co.za laerskooldeaar.co.za

Laerskool De Aar

D · A · P · S. Welkom by Laerskool De Aar. Die waterstroom van opvoeding in die Karoo! Laerskool De Aar se toegewyde personeel, betrokke ouers en positief-ingestelde leerlinge verseker sukses op alle onderwysterreine. Ons is ‘n parallelmedium skool met Afrikaans en Engels as onderrigtaal. Geniet die reis op ons webbladsy en raak betrokke by ons op Facebook. Behou kontak met ons op die volgende sosiale netwerke. Kontak ons gerus vir enige navrae. Volg ons op Twitter. Click here for English version.

laerskooldelmas.co.za laerskooldelmas.co.za

Home

Boodskap Van Die Hoof. ATKV Taal / Lees / Spel Kompetisies. Red Monkey - Web Designs.

laerskooldrakenstein.co.za laerskooldrakenstein.co.za

Laerskool Drakenstein \| Paarl

Ons leerders neem in verskeie katagorieë deel. Ouers moet hulle asseblief vergewis van hul kinders [...]. Ons leerders neem in verskeie katagorieë deel. Ouers moet hulle asseblief vergewis van hul kinders [...]. Ons leerders neem in verskeie katagorieë deel. Ouers moet hulle asseblief vergewis van hul kinders [...]. Ons speel tuis teen Noord-Eind. Ons speel 'n wegwedstryd teen Paarlzight. Onder 12 Netbaldag by ons skool. Onder dertien netbaldag by ons skool. Ons speel tuis teen LK Zeeman. Ons leerders ne...

laerskoolelspark.co.za laerskoolelspark.co.za

Tuis

Rekening naam: Laerskool Elspark. Verwysing: U rekening nommer / U kind se naam, van en graad. H/V Finch and Raven Straat, Elspark. Tel : (011) 893-2024 / 5. Email : judith@lselspark.co.za. HOOF: Mnr. Fred Gericke. ADJUNKHOOF: Mnr. Hendrik Denner. FINANSIES: Me. Riekie Wessels. KANTOOR / NAVRAE: Me. Judith van Zyl. Junior Koor ( Kokkewiete). Senior Koor (Chanter Or). Junior Koor ( Kokkewiete). Senior Koor (Chanter Or). By Laerskool Elspark is AKADEMIE NOMMER 1! By Laerskool Elspark is AKADEMIE NOMMER 1!

laerskooleureka.co.za laerskooleureka.co.za

Laeskool Eureka

TEKEN IN OF REGISTREER. In Laerskool Eureka wil ons aandag gee aan:. Liggaam, Gees, Verstand. Bekwaam, Waardevol, Verantwoordelik. Positiewe gesindheid, Trots, Toekomsverwagting, Werksbevrediging, Doeltreffende onderwys. Ouerbetrokkenheid, Ouerleiding en Gemeenskapsbetrokkenheid. In Laerskool Eureka sal ek:. Lsquo;n Christen wees. In Afrikaans onderrig word. Myself en ander respekteer. My voorberei vir die toekoms. N Balans handhaaf, en verantwoordelik optree. Kwartaalverslag: Eerste kwartaal 2015.

laerskoolgarsies.co.za laerskoolgarsies.co.za

Garsfontein Laerskool

Beste Afrikaanse skool 2010, 2011, 2012. Hou hierdie spasie dop vir fokus nuus. Foto Album van ons Mense. Graad 7 Personeel 2015. Graad 4 Personeel 2015. Hou hierdie spasie dop vir fokus nuus op persone. Hou hierdie spasie dop vir fokus nuus rakende akademie. Garsfontein Kinder Kultuurfees Inligting 2015. Senior Revue Inligting 2014. Hou hierdie spasie dop vir fokusnuus rakende kultuur. Hou hierdie spasie dop vir fokus nuus rakende die skool kalender. Kies ons skool en Windows of Mac. Graad R - Foto's.