myhoekie.wordpress.com
2009 Mei 27 « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2009/05/27
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Check out Swine flu luau pig. I want you to take a look at : Swine flu luau pig. Mei 27, 2009. Webfettiâ MySpace Full Layouts, Codes for Hot Free Layouts. Webfettiâ MySpace Full Layouts, Codes for Hot Free Layouts. Mei 27, 2009. Ek is ‘n fotograaf en mamma by die huis. Ek is gebore ‘n Vrystater wat myself nou in bloubul wêreld bevind…help! Verder is ek sommer net myself…van adorable tot net plein moeilik….dis ek. Krista & Jaco.
myhoekie.wordpress.com
2008 April « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2008/04
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Ek het eindelik besef wat ek die meeste op hierdie ou aarde verlang….vrede. Is dit moontlik? Imagine ‘n peaceful life….sonder kringlope, hick-ups, hartseer, stres, bekommernisse….oi freakin lekka…. Ongelukkig raak ons menslike spesie gou verveeld en verdeeld. So die gevolgtrekking wat ek ontdek het (so by myself)…. as dit sleg gaan soek ons vrede…… as dit goed gaan en ons het die vrede oor ons dan raak ons verveeld! April 14, 2008.
myhoekie.wordpress.com
Check out Swine flu luau pig « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2009/05/27/check-out-swine-flu-luau-pig
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Check out Swine flu luau pig. I want you to take a look at : Swine flu luau pig. Mei 27, 2009. Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier. Please log in using one of these methods to post your comment:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out. Stel my in kennis van nuwe kommentaar per e-pos.
myhoekie.wordpress.com
Grootbek…..of rebel! « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2009/05/15/grootbek-of-rebel
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Grootbek….of rebel! Ek lees nou net op Elf se blog….en ek besef: Ek met my grootbek. Ek moet dink voor ek doen. En mens sal dink mens leer uit jou foute….nie Marile nie….nee, ek gaan aan. Dalk net meer subtiel….en wie het nou gesê ek kan nie dink wat ek wil nie……ongelukkig mag ek nie sê wat ek wil nie….bummer! Los vir my uit! Introvert, introvert…….jou nare ding! Rebelsheid, rebelsheid….jou nare gewoonte! Mei 15, 2009. 1 Kommentaar ». Grootbe...
myhoekie.wordpress.com
2009 Mei 14 « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2009/05/14
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Verder het ek ook lekker nuus……ek het my blog weer eindelik oopgestel! Ek is so bly daaroor….ek figure nog net uit om die comments nie anoniem te laat deurkom nie……maar agteros kom ok in die kraal. Ek meen, hier is ons nie anoniem nie. Hier sê ons ons sê en as jy dit nie wil oop gooi nie….MOENIE COMMENT NIE….dankie! Mei 14, 2009. Verder is ek sommer net myself…van adorable tot net plein moeilik….dis ek. Krista & Jaco. Blog at WordPress.com.
myhoekie.wordpress.com
2009 Mei « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2009/05
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Check out Swine flu luau pig. I want you to take a look at : Swine flu luau pig. Mei 27, 2009. Webfettiâ MySpace Full Layouts, Codes for Hot Free Layouts. Webfettiâ MySpace Full Layouts, Codes for Hot Free Layouts. Mei 27, 2009. Dis net jammer dat die Adamsgeslag die Evasgeslag nie so lekker verstaan of ken nie. En die ergste van alles: Hulle se dinge wat nie ongedaan gemaak kan word nie…. Mei 19, 2009. Grootbek….of rebel! Ek lees nou net op ...
myhoekie.wordpress.com
2008 Junie « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2008/06
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Het julle al dae gehad wat jy sommer net jou keybord wil stukkend slaan en ook soos die hondjie sommer jou been wil lig teen jou rekenaar….ek voel vandag so! Ek sukkel ‘n leeftyd om foto’s opgelaai te kry en toe ek eindelik klaar is….toe is daar niks……HOE IS DIT MOONTLIK! Ek emigreer sommer………(‘,’). Junie 18, 2008. Verder is ek sommer net myself…van adorable tot net plein moeilik….dis ek. Krista & Jaco. Check out Swine flu luau pig.
myhoekie.wordpress.com
2008 Maart « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2008/03
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Die masjien werk met kodes. Vir elke skeet is daar ‘n kode. So daarom scan sy jou eers en volgens dit sleutel sy kodes in vir verskillende behandelings. So met die gevolg dis ‘n lang lê. Baie mense slaap oor by haar en word behandel deur die nag. Joy, jy is ‘n engel hier op aarde……dankie! Maart 14, 2008. Ek amper engeltjie vandag…. Maart 12, 2008. 8216;n Lekker besef….sela! Ek gaan slaap in die aand met God in my kop,. Vir vrede en gesondheid...
myhoekie.wordpress.com
My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/page/2
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. The apples of my eye…! Dankie julle 2’tjies. My hart klop tjoklits! Desember 11, 2008. My elke dag is op die stadium behoorlik ‘n poespas……deurmekaar verby! Net as die een ding klaar is, is die volgende ding klaar weer in sy plek. Ek lewe vir die dag wat alles klaar sal wees. Afgehandel. Fenito. Ek skryf baie dinge en mense af….letterlik af, maar ek gaan baie nuwes kry. November 5, 2008. Ek gaan na almal se ooievaarstee’s….ek ...8217; Hou net...
myhoekie.wordpress.com
2008 Mei « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2008/05
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. O ja gevoelte is nog soos ‘n skaduwee al agter my aan………sug! Mei 8, 2008. Humor…en my gevoelte! Twee ou tannies besluit die dag om saam na die boeremark te gaan die oggend. Naderhand sien die een tannie maar die ander een loop die rakke op en af op soek na iets. Sus: Wat loop jy so op en af Marie? Marie: Nee man ek soek prokureurs pere Sus. Sus: Prokureurs pere Marie! Sus: Nee man Marie…jy bedoel seker advokado pere! Mei 7, 2008.