lytteltonoosgemeente.blogspot.com
Lyttelton-Oos Gemeente: 2007/04
http://lytteltonoosgemeente.blogspot.com/2007_04_01_archive.html
Coenie Burger se artikle in Beeld se Godsdiens-aktueel rubriek. Teen dié tyd het meeste mense in ons land al agtergekom dat die eerste oorgangsfase van ons nuwe demokrasie verby is en dat ons in ’n tweede, taaier fase inbeweeg het. In die eerste fase was ons buitengewoon vriendelik, gaaf en geduldig met mekaar. Ons moes iets nuuts saam begin en was nie seker of dit gaan werk nie. Ons het diep asem geskep, ons vrese weggesluk en gehoop vir die beste. Dat die frustrasie hoog loop, sien ’n mens .
spydrweb.co.za
::: Spydr Web Design - Let us weave your web! :::
http://spydrweb.co.za/portfolio.php
Our web includes . Our web design portfolio. Over the past ten years, we've progressed from simple html-based websites to gain expertise in the development of larger, dynamic, database driven sites using the latest technology and design specifications. We've kept up to date with changes in design techniques and our websites are W3C compliant. Here are some examples of our most recent work:. The Fourie Family Association website. Email newsletter system for Route 66 Escapades Tours (in Spanish). A compreh...
lytteltonoosgemeente.blogspot.com
Lyttelton-Oos Gemeente: 2006/07
http://lytteltonoosgemeente.blogspot.com/2006_07_01_archive.html
Solomon (Bra Sol), sy vrou Thabi en hulle tienerseun is 'n gelukkige gesin in die township en baie naby aan mekaar. Solomon het 'n verantwoordelike kantoorwerk by 'n drukkersfirma maar sy wêreld val uitmekaar wanneer die firma skielik bankrot raak. Hy voel te skaam om dit vir sy gesin te vertel en hy probeer voorgee dat niks gebeur het nie en so normaal as moontlik aangaan. Elke dag trek hy sy pak klere aan en maak asof hy werk toe gaan. Intussen staan hy elke dag tou in sy oorpak om stukwerk te doen.
lytteltonoosgemeente.blogspot.com
Lyttelton-Oos Gemeente: Beeld
http://lytteltonoosgemeente.blogspot.com/2007/04/beeld.html
Coenie Burger se artikle in Beeld se Godsdiens-aktueel rubriek. Teen dié tyd het meeste mense in ons land al agtergekom dat die eerste oorgangsfase van ons nuwe demokrasie verby is en dat ons in ’n tweede, taaier fase inbeweeg het. In die eerste fase was ons buitengewoon vriendelik, gaaf en geduldig met mekaar. Ons moes iets nuuts saam begin en was nie seker of dit gaan werk nie. Ons het diep asem geskep, ons vrese weggesluk en gehoop vir die beste. Dat die frustrasie hoog loop, sien ’n mens .
lytteltonoosgemeente.blogspot.com
Lyttelton-Oos Gemeente: 2007/01
http://lytteltonoosgemeente.blogspot.com/2007_01_01_archive.html
Agtergrond van die Markus-evanglie. DIE BOODSKAP VAN DIE MARKUSEVANGELIE. Markus doen moeite om die mislukkings en onvermoë van Jesus se dissipels en ander volgelinge om in Hom te glo vir sy lesers te skets. Hy volg dit egter telkens op deur van Jesus se onvoorwaardelike liefde vir mense te vertel. So moedig Markus gelowige mense aan om nie te midde van hulle lyding en swaarkry moed te verloor nie, maar aan te hou om Jesus te volg - ongeag die gevolge. DIE ONTSTAAN VAN DIE MARKUSEVANGELIE. Ons wil graag ...
lytteltonoosgemeente.blogspot.com
Lyttelton-Oos Gemeente: Die betekenis en boodskap van Openbaring
http://lytteltonoosgemeente.blogspot.com/2007/03/die-betekenis-en-boodskap-van.html
Die betekenis en boodskap van Openbaring. Op 'n Sondag so plus minus negentig jaar na Christus sit 'n leier van 'n klompie Christene in Klein Asië (in vandag se Turkye) op die eiland Patmos waarheen hy verban is weens sy geloof. Dit word 'n besondere Sondag want die Gees voer hom saam op 'n hemelreis waarvandaan hy vir sy mense 'n boodskap van verblyding en bevryding bring. DIE MENSE EN HUL WÊRELD. Daar is ook verder die enigmatiese 666. Wat beteken die getal? In hoofstuk 13 lees ons dat die getal vir 'n...
lytteltonoosgemeente.blogspot.com
Lyttelton-Oos Gemeente: Loop die Lydenspad agter Jesus aan
http://lytteltonoosgemeente.blogspot.com/2007/03/loop-die-lydenspad-agter-jesus-aan.html
Loop die Lydenspad agter Jesus aan. Geleentheid vir Geestelike Groei. Agt dae. Na hierdie agt dae sou die wêreld nooit weer dieselfde wees nie. Vanaf die eerste Palmsondag tot die eerste Paassondag het ‘n drama afgespeel waartydens die magte van die bose probeer het om die Lig uit te doof. Sondag 1 April om 09:00. Hierdie week begin op Palmsondag. Jesus se intog in Jerusalem word herdenk. Dieselfde skare wat later "Kruisig Hom! Sou skree, skree nou "Hosanna! Maandag 2 April om 19:00. N Rusdag vir Jesus&#...
lytteltonoosgemeente.blogspot.com
Lyttelton-Oos Gemeente: Beeld
http://lytteltonoosgemeente.blogspot.com/2007/03/beeld.html
N Reaksie van 'n leser op Julian Müller se artikel. Omdat ek nie eenvoudige oplossings vir ingewikkelde teologiese kwessies wil of kan aanbied nie, lewer ek nie kommentaar op Prof. Julian Müller se interpretasie van homoseksualiteit in sy artikel Die Bybel as ’n slaanstok (13 Maart) nie. Sekere van sy basiese aannames het egter wel betrekking. Dié oop benadering stel egter die Bybel bloot aan weersprekende interpretasies, wat kan lei tot ’n Babelse verwarring by gelowige Christene. En verder: “....
SOCIAL ENGAGEMENT