jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: May 2014
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2014_05_01_archive.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. Die Maandag (op JJ se verjaarsdag - 19 Mei 2014) het ek begin met 'n kursus antibiotika. Ek kon elke dag in opbou na die 100 Miler voel ek raak beter. JJ het 'n Spiderman partytjie gehou soos wat julle kan sien op die aangehegde foto. Hy is regs en sy maatjie HB is links. Beste dag van sy lewe tot dusver! Hildegarde op podium (Foto: Saretha Fouche). Johann Rabie, Malmesbury se eie...
jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: @Hildegarde
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2015/02/hildegarde.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. Hildegarde Logo - Kyk uit vir hom! Hildegarde op 12 Februarie 2015. Lood en Hildegarde net voor Attakwas 2015 - Ek was reeds by wegspring! Ons sal weer teruggaan. Hildegarde het ook die afgelope maand begin om op Vrydae tussen 15:00 en 15:30 vir kinders Zumba aan te bied. Dit lyk of dit baie gewild kan word onder die Laerskool kinders. Intussen oefen Hildegarde en Marisa kliphard ...
jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: May 2016
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2016_05_01_archive.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. Comrades 2016 - Done and Dusted. Nou ja, daar is alles skielik verby. Hoe voel ‘n mens? Dit het ons laat besef hierdie geraasmakers is nie boewe nie. Dinge het darem van so 03:00 af kalmeer. Ontbyt by die gastehuis en toe vertrek ons na ons nuwe blyplek wat so. Dit neem amper 10 min vir die laaste atleet om oor die wegspring matte te kom. Ons derde stop was op 45 km by Drummond...
jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: November 2014
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2015/01/november-2014.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. Daar het 'n baie lekker gees geheers, die weer was fantasties en almal was in ligte luim omdat hier nie regtig 'n kompetisie was nie, maar net lekker vet pret. Hildegarde, Wim, Lood, Eduard, Riaan, Helena en Pierre het saam begin.maar nie saam geeindig. Pierre en Lood het besluit die ander is bietjie te haastig oor van die hindernisse en hul wil eerder hul eie pas gaan. Dag 3 voel...
jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: March 2015
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2015_03_01_archive.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. Cape Town Cycle Tour 2015. We as Malmesbury Fietsryklub decided to do the ride in Solidarity. The word solidarity means unity as a group and that is exactly what we did. We all started at 08:48 from group 6B as that was the starting time of our last member. The plan was to try and stick together right through the 47 km. If someone got lost we stopped and waited. Ek het klaargemaak...
jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: August 2015
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2015_08_01_archive.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. In my vorige blog het ek nog beloof van hoe ek julle gaan vertel van African X. Nou ja, sonder dat ons dit besef het ons reeds die maand Augustus van 2015 bereik. Ek dink dit is 'n bietjie vergesog om te sê dat die tyd vlieg, want ek dink vlieg is nie heeltemal die korrekte woord nie. Wat is vinniger as vlieg? Well done Team Nexus! Vir meer inligting rondom tye. Wicus van der Merwe.
jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: Comrades - 2 Days to go!
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2016/05/comrades-2-days-to-go.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. Comrades - 2 Days to go! Die Cape Town Marathon was natuurlik die dag nadat Suid Afrika teen Japan in die Wereldbeker verloor het en Pietman kon nie die foto oomblik met 'n Japanese atleet laat verbyglip nie. Beide Hildegarde en Lood het kwalifiseer en ons het geweet Comrades gaan ons in 2016 sien. Op 1 Maart 2016 het @Hildegarde sy nuwe Spinstudio oopgemaak. Ons het ondervind...
jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: June 2014
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2014_06_01_archive.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. Darling Brew Extreme 2014. Ek is baie bly ek het gegaan. Met registrasie het elkeen 'n "goodie bag" ontvang. Foto's: Johan Viljoen (Die Courant). Dit het beteken dat ons wat voor gestaan het, nou skielik heel agter was en deur die hele veld moes terugwerk. Die eerste 8 km was lekker vinnig en plat, daarna was dit die beurt van Gabri Steyn se Wolwefontein "singletrack". Perfekte ko...
jaco-hildegarde.blogspot.com
Jaco & Hildegarde: April 2014
http://jaco-hildegarde.blogspot.com/2014_04_01_archive.html
Our journey to a fit and healthy lifestyle! Outdoor activities like MTB, running, triathlon. Doing races and to embrace life. Die afgelope Saterdag, 26 April 2014 het 'n groot groep van Malmesbury die Transkaroo van Ceres na Sutherland aangepak. Ek gaan begin by die opbou na die rit, maar eers van 'n ander klein resies vertel wat ek gedoen het vroeër in die maand. Ons moet ook bieg, die een bottel vonkelwyn is reeds iets van die verlede. Ons hou onsself maar steeds besig met oefen, daar is lekker paar we...
SOCIAL ENGAGEMENT