ekkedink.wordpress.com
Wie’s ek | ekke dink
https://ekkedink.wordpress.com/wies-ek
Pensees / Gedagtes / Snippets. Gedinkery oor allerhande dinge. Ek hou van redeneer, maar is nie ‘n analitikus nie. Ek is teen kerk-speel, mens-gemaakte reëls, maar pro genade. Ek verwonder my oor die genade, hoewel ek dikwels myself uitvang dat ek daarvan boggerol verstaan! Ek verwonder my oor die Gans Andere (soos Karl Barth oor God geskryf het) – die onmeetlike grootsheid van God. Ek vind rus en troos in my verhouding met Jesus Christus; nie in “. 8221; nie, maar in ‘n verhouding. Ek dink, daarom is ek.
murphmuurprop.wordpress.com
Mis jou Swarra! | Murph se Muurprop
https://murphmuurprop.wordpress.com/2012/06/08/mis-jou-swarra
Ons het baie vrae, min antwoorde. Ons poog heelhartig om die seer, emosies en soms ook guilt met die bybel toe te smeer, heel dikwels sonder sukses. Dis seer om te groet, punt. Ons klou desperaat aan memories in die hoop dat jy een naweek sommer net weer ‘n onverwagse opwagting by die huis sal maak, waar die skielike geblaf van Joe, Torres and Oertel jou tuiskoms uitblaker. Harte is gewond, maar dis nie in ons hande nie; Dit voel onregverdig, maar wie’s ek om dit te sê; Dis genade wat ons hier wil hê.
maankind.wordpress.com
Wie is MaanKind? | MaanKind
https://maankind.wordpress.com/vertel-my-meer
My Lewensmotto’s en Gedagtes. Is ek nog ek? My naam is MaanKind. Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…. Trisa Hugo se lewe het baie draaie geloop in vele beroepe, maar uiteindelik het sy haar hartsplek gekry. Sy bedryf ‘n gastehuis in Kleinmond en teken prentjies met ‘n stokkie op die strand wat dan waar word. Sy het haar lewe lank gewerk, nou speel sy bietjie – met verf en kwaste, maar veral met woorde. (Dis nou my amptelike bio). Welkom by my blog! Thoughts on “Wie is MaanKind? 12 Oktober...
gedagtes.wordpress.com
Kreatiwiteit | Gedagtes, stories .........
https://gedagtes.wordpress.com/2012/02/21/kreatiwiteit-2
Skip to main content. Skip to secondary content. Gedagtes, stories ………. Wat lees ek…. Waar is die kamera? Februarie 21, 2012. My laaste projek wat ek aangepak het lyk so:. Ek het tokreen gebruik en my seun se babaskoentjies! Lekker morsige spul, maar dit was heerlik. My volgende tokreen projek sal my balletskoene wees! Ek sal soos ek met iets klaar maak, dit op my kunswerke bladsy laai. Waar is die kamera? 3 responses ». Februarie 23, 2012 om 10:37 vm. Dit lyk na n bevredigende tydverdryf. Heila crous on...
murphmuurprop.wordpress.com
Pa se werk | Murph se Muurprop
https://murphmuurprop.wordpress.com/2011/08/03/pa-se-werk
In die eensaamheid van woorde. Vind ek die teenvoeter van klanke. In die holtes van ‘n koue kamer. Ek waardeer hom baie,. Want in elke sweetdruppel wat eintlik. Kristalle oor steeds nat gehuilde wange moes gewees het,. Weet ek dat hy nie werk vir sy eie gewin nie. Sestet vir ‘n slet. Sal die einde ooit begin. Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email. Sestet vir ‘n slet. On Prys tydens lewe. Mefri on Nog nie klaar nie. On ‘n Dag te laat. Follow Mur...
murphmuurprop.wordpress.com
Prys tydens lewe | Murph se Muurprop
https://murphmuurprop.wordpress.com/2012/02/28/prys-tydens-lewe
En ‘n groen blaker. Wat nooit ‘n normale kers. Sal kan hou nie, omdat my mure. Kan praat oor die eenvoud van die tegniek. En is die simpleks gekombineerd met kompleks. Omdat hulle verskillend is. En mekaar juis aantrek. Sestet vir ‘n slet. Sal die einde ooit begin. Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email. Sestet vir ‘n slet. On Prys tydens lewe. Mefri on Nog nie klaar nie. On ‘n Dag te laat. How do you tag a #shark. Https:/ 6 days ago. Comments f...
senings.wordpress.com
Vryheid van goeie maniere | senings
https://senings.wordpress.com/2011/12/15/vryheid-van-goeie-maniere
Help ons, asseblief! Desember 15, 2011 · 13:35. Vryheid van goeie maniere. Op een of ander stadium bevind jy jouself in ‘n ry. Of jy daarna as ‘n “linie” of die engelse “row of people” verwys, die wese en gedragpatroon behoort dieselfde te wees, behalwe in Suid-Afrika. Vanoggend moes ek noodgedwonge bank toe en synde ‘n goeie Christelike seun met ‘n Calvynistiese opvoeding gaan staan ek maar agter in die ry wat reeds gevorm was. Is dit die kruis wat ek vir saligheid moet dra? Help ons, asseblief! Vryheid...
murphmuurprop.wordpress.com
Sestet vir ‘n slet | Murph se Muurprop
https://murphmuurprop.wordpress.com/2012/03/06/sestet-vir-n-slet
Sestet vir ‘n slet. Sestet vir ‘n slet. Geborge in die ontblote geskater. Van ‘n magdom mense. Op die stowwerige grond,. Maar sy wil graag opgetel word. Sestet vir ‘n slet. Sal die einde ooit begin. Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email. Sestet vir ‘n slet. On Prys tydens lewe. Mefri on Nog nie klaar nie. On ‘n Dag te laat. An article that I reviewed, was recently published @ FrontMarineSci. How do you tag a #shark. Https:/ 6 days ago. Tik jou ...
murphmuurprop.wordpress.com
Rykdom | Murph se Muurprop
https://murphmuurprop.wordpress.com/2012/02/29/rykdom
Dit wat ‘n mens nie het nie. Maak ‘n mens ryk,. En dit wat ‘n mens nou besit waardeer jy eers as dit weg is:. Sal ‘n mens geld en liefde ooit kon vergelyk? Sestet vir ‘n slet. Sal die einde ooit begin. Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email. Sestet vir ‘n slet. On Prys tydens lewe. Mefri on Nog nie klaar nie. On ‘n Dag te laat. An article that I reviewed, was recently published @ FrontMarineSci. How do you tag a #shark. Https:/ 6 days ago. Lewer...