knibbels.blogspot.com
Knibbels: August 2011
http://knibbels.blogspot.com/2011_08_01_archive.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Sunday, August 14, 2011. KNIBBEL No. 32 - WAT 'N SKRIKWEKKENDE VERANTWOORDELIKHEID! As ons nie deur die woord en ons meegaande lewenstyl sterk standpunt inneem vir die waarheid en teen die valse leer nie, is ons besig om 'n muur te bou tussen die volgende geslag en die evangelie. Posted by Nico van der Walt. 9 I believe that the heavens and the earth, and all that in them ...
knibbels.blogspot.com
Knibbels: KNIBBEL No.50 - OOR WAARHEID EN ERVARING
http://knibbels.blogspot.com/2013/04/knibbel-no50-oor-waarheid-en-ervaring.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Wednesday, April 24, 2013. KNIBBEL No.50 - OOR WAARHEID EN ERVARING. Aarheid is belangriker as ervaring, sommer baie. Maar waarheid sonder bevestigende ervaring, ontkom die twyfel nooit finaal nie. Maar as die waarheid deur ervaring bevestig word, agterhaal die twyfel dit nooit weer nie. Posted by Nico van der Walt. Subscribe to: Post Comments (Atom). Die ou moeder se adres.
knibbels.blogspot.com
Knibbels: KNIBBEL No.55 - 'N TRAGEDIE WAT ONS ORALS OM ONS SIEN
http://knibbels.blogspot.com/2013/05/dis-onvermydelik-dat-reformatoriese.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Wednesday, May 22, 2013. KNIBBEL No.55 - 'N TRAGEDIE WAT ONS ORALS OM ONS SIEN. Posted by Nico van der Walt. Subscribe to: Post Comments (Atom). N OU MOEDER, HAAR DRIE DOGTERS EN 'N ENGELSE NIGGIE. En so pas het 'n Engelse niggie besluit om ook haar gewig in te gooi om ware waarheid oraloor te versprei. Die blyplek van dogter 1. Http:/ epospreke.blogspot.com/. Posadres: Po...
knibbels.blogspot.com
Knibbels: April 2013
http://knibbels.blogspot.com/2013_04_01_archive.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Wednesday, April 24, 2013. KNIBBEL No.52 - BUITE DIE HUWELIK GELD DIE FORMULE:. Roties emosie = erosie. Posted by Nico van der Walt. KNIBBEL No.51 - WIL JY VLIEG? Ie ongelowige meen dis sy "sekuriteite" wat keer dat hy val; die gelowige weet dis dikwels juis dáárdie "sekuriteite" wat keer dat hy vlieg. Posted by Nico van der Walt. Posted by Nico van der Walt. Sadrag, Mesag...
knibbels.blogspot.com
Knibbels: May 2011
http://knibbels.blogspot.com/2011_05_01_archive.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Friday, May 27, 2011. KNIBBEL No.4 - ONS VERANTWOORDELIKHEID AS OUERS. Dis eenvoudig verbysterend as mens daaraan dink dat God in Sy geheimenisvolle wysheid en raad ouers verordineer het om lewe voort te bring - so te sê vanuit niks nie. 'n Nuwe wese - lewend, rasioneel, onsterflik! Kan enigiets wat ons hier op aarde vermag meer gewigtig en meer verhewe wees? Natuurlik moe...
knibbels.blogspot.com
Knibbels: May 2013
http://knibbels.blogspot.com/2013_05_01_archive.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Wednesday, May 22, 2013. KNIBBEL No.56 - HEILIGMAKING. Ek is nie wat ek behoort te wees nie; ek is nie wat ek wil wees nie; ek is nie wat ek hoop om eendag te wees nie. Maar ek is ook nie wat ek was nie; en wat ek is, is ek deur die genade van God. Vrye vertaling van 'n sê-ding van John Newton (1725 - 1807). Posted by Nico van der Walt. Posted by Nico van der Walt. God sie...
knibbels.blogspot.com
Knibbels: January 2012
http://knibbels.blogspot.com/2012_01_01_archive.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Monday, January 9, 2012. KNIBBEL No.33 - DIE EVANGELIETRIOMF IN KOREA - Een van die magtigste wonderwerke van die 20ste eeu. N Oorsig oor die land se geskiedenis. Na die Russies-Japannese Oorlog word die land in 1910 deur Japan geannekseer. Die besetting duur tot 1945, as Japan deur die Geallieerdes verslaan word. Rusland maak op 'n deel van die buit aanspraak en k...Vrede...
knibbels.blogspot.com
Knibbels: July 2012
http://knibbels.blogspot.com/2012_07_01_archive.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Monday, July 16, 2012. KNIBBEL No.37 - SPURGEON IN DIE OPELUG. Die afgelope week lees ek toe hierdie kosbare paragraaf in 'n hoofstuk oor Spurgeon se ervaringe as opelug-prediker (Vol. 2, p. 91) - dit nadat ons herlewingsverlange Maandagaand by Henri Marais se kuddegroep ter sprake was:. Ag, Here, stuur weer vir ons sulke tye van verkwikking (Hd 3:19-20)! Nico van der Walt.
knibbels.blogspot.com
Knibbels: July 2011
http://knibbels.blogspot.com/2011_07_01_archive.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Tuesday, July 12, 2011. KNIBBEL No.29 - CHRISTELIKE HOOP EN GELOOF. N Vrye vertaling van 'n gesegde van Karl Barth wat ek wens ek eerste gesê het. Is om môre se musiek vandag reeds te hoor;. Is om vandag al daarop te dans. Nico van der Walt. Posted by Nico van der Walt. Subscribe to: Posts (Atom). N OU MOEDER, HAAR DRIE DOGTERS EN 'N ENGELSE NIGGIE. Die blyplek van dogter 1.
knibbels.blogspot.com
Knibbels: KNIBBEL No.54 - DAAR IS TWEE DINGE IN DIE LEWE
http://knibbels.blogspot.com/2013/05/knibbel-no-daar-is-twee-dinge-in-die.html
Skryfwerk van Nico van der Walt ter wille van Godgesentreerde, Christusgefokusde en Bybelgefundeerde waarheid, oortuiging en praktyk. Wednesday, May 22, 2013. KNIBBEL No.54 - DAAR IS TWEE DINGE IN DIE LEWE. Daar is twee dinge in die lewe: die volmaakte en die werklikheid. Volwassenheid is om die volmaakte as ideaal te sien,. Maar om met die onvolmaakte as werklikheid saam te leef. Om die werklikheid gelate te aanvaar. En die volmaakte sinies af te skryf,. Om net die volmaakte te erken. Posadres: Postnet ...