ngvredenburg.org
Maart Fokus
http://www.ngvredenburg.org/index.php/kalender/maart-fokus
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Waar ons deel raak van God se missie. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is. Joh 13:35. Die Aangee van die goeie nuus binne ons eie gesinne is 'n belangrike gawe om te ontwikkel, en in Maart wil ons hierop fokus. 2013 NG Kerk Vredenburg Site by Crealuna.
ngvredenburg.org
November Fokus
http://www.ngvredenburg.org/index.php/kalender/november-fokus
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Wie is die Gesinsbediening? 2013 NG Kerk Vredenburg Site by Crealuna. We have 14 guests and no members online.
ngvredenburg.org
Ons Roeping
http://www.ngvredenburg.org/index.php/ons-gemeente/visie
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Ons verbind onsself tot die volgende:. Ons roeping vloei voort vanuit ons verbintenis en is:. Om biddend, onder die getroue leiding van die Drie-enige God, in gehoorsaamheid aan Sy Woord en Gees, mekaar lief te hê, met ons gawes op te bou en as ‘n eenheid ligdraers van die Goeie Nuus te wees vir ons wêreld.
ngvredenburg.org
Media
http://www.ngvredenburg.org/index.php/media-alles
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Hier kan jy al die offisiële vorms bekom wat jy dalk nodig mag hê in die gemeente. Die meeste vorms isook in PDF formaat. Jy kan dit maklik aflaai en uitdruk. Aanvraag van lidmaatskapbewys Databasis. NG Kerk Vredenburg Wyk uitleg. Alle preke is op die oomblik beskikbaar as DVDs. Kontak asseblief die kantoor.
ngvredenburg.org
Junie Fokus
http://www.ngvredenburg.org/index.php/kalender/junie-fokus
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Waar ons waarlik omgee vir mekaar! Wees gasvry teenoor mekaar sonder om te kla. 1 Pet. 4:9. In 'n gebroke samelewing behoort ons om te gee op 'n wyer vlak as net ons eie gesinne. In Junie raak ons bewus van die mense in ons eie buurt vir wie ons kan omgee. 2013 NG Kerk Vredenburg Site by Crealuna.
ngvredenburg.org
Ons Eredienste
http://www.ngvredenburg.org/index.php/ons-eredienste
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Belangrike aksies en tye waarvan u moet weet. Al die aksies wat in die gemeente plaasvind, is aangebring op die kalender. Bestudeer dit gerus om op die hoogte te bly en kontak die kantoor. As daar enige ander vrae is. N Kinderkerk vind elke Sondag in kwartaaltyd in die Pastoriesaal plaas. Almal word hartlik uitgen...
ngvredenburg.org
Januarie Fokus
http://www.ngvredenburg.org/index.php/kalender/januarie-fokus
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Fokus aksie vir die maand:. Week van toewyding en gebed. Datums: 29 Januarie tot 01 Februarie om 18:30. Doel van aksie: Tydens die week dra ons die jaar op aan God en herverbind ons onsself weer aan die Here. Ander datums: Belydeniskamp (13 - 14 Jan). Tyd: Begin Januarie en opvolgende 6 tot 7 Sondae.
ngvredenburg.org
Nuwe Lidmate
http://www.ngvredenburg.org/index.php/nuwe-lidmate
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Aanvraag van lidmaatskapbewys Databasis. Ons vertrou dat u `n geestelike tuiste in ons gemeente sal vind en dat u saam met ons sal groei en saam met ons sal strewe om ons verbintenis te leef. Ons hoop ook dat u die warmte en liefde van ons gemeente sal ervaar en dat u Christus in ons optrede sal beleef!
ngvredenburg.org
Augustus Fokus
http://www.ngvredenburg.org/index.php/kalender/augustus-fokus
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Wat is die Ondersteuningsdienste? 2013 NG Kerk Vredenburg Site by Crealuna. We have 12 guests and no members online.
ngvredenburg.org
April Fokus
http://www.ngvredenburg.org/index.php/kalender/april-fokus
Onclick="window.open(this.href,'win2','status=no,toolbar=no,scrollbars=yes,titlebar=no,menubar=no,resizable=yes,width=640,height=480,directories=no,location=no'); return false;" rel="nofollow". Waar ons altyd aanhou hoop! Verbly julle in die hoop. Rom 12:12a. Nooit opgee is 'n persoonlike waarde van vertroue en hoop in die lewende Here. Om te bly hoop, selfs deur die moeilike tyde, is April se fokus. 2013 NG Kerk Vredenburg Site by Crealuna. We have 12 guests and no members online.